Concise Reporting

Vir Persoonlik Beserings

IAs jy 'n besering opgedoen het tydens 'n ongeluk is jy heel moontlik geregtig op kompensasie en dit is belangrik om spoedig moontlik werk daarvan te maak aangesien tyd beperkings op somige eise van toepassing is. Hierdie kompensasies mag insluit:-

  • Verlies van inkomste
  • Mediese omkoste
  • Eie omkoste
  • Direkte kompensasie vir die besering opgedoen.

Die reg, tyd beperkings en drumpel vir kompensasie eise verskil in die verskillende state en gebiede, daarom word jy aangeraai om met Concise Reporting te konsulteer inverband met jou persoonlike omstandighede en waarop jy geregtig is.

Selfs in sekere omstandighede as jy vir die ongeluk verantwoordelik was kan jy steeds geregtig weer op kompensasie, veral in die geval van 'n besering in die werksplek en in so geval moet Consise Reporting onmiddelik gekontak word.

Versekering maatskappye sien soms nie rede in nie en is ook nie billik of regverdig met uitbetaling nie. Meer rede waarom Concise Reporting gekontak moet word voor u enige aanbod aanvaar en ook in meeste gevalle eens die aanbieding aanvaar is verloor jy enige reg op toekomstige kompensasie, kontak Concise Reporting vandag.

U verdien die beste verteenwoordiging - kontak Concise Reporting onmiddelik as jy in enige van die volgende situasies betrokke was:

  • Motor Vertuig Ongeluk
  • Motorfiets Ongeluk
  • Mediese Nalaatigheid
  • Werkers Kompensasie
  • Werksplek Diskiminasie
  • Werksplek Verbandhoudende Ongelukke en Beserings
  • Seksuele Teistering
  • Openbare Aanspreeklikheid bv Gly, Trip en Val Ongeluk as ook aangeval en beseer deur 'n hond (Public Liability)
    Om die maksimum uitbetaling te onvang vir u Persoonlike Beserings Eis konsulteer met die professionele Concise Reporting konsultante, kliek hier of as jy wens om in meer besonderhede te gaan in verband met u eis kliek hier.